top of page

Bow and Rifle Hunting

african bowhunter

November 2014

 

  • Dream buffalo

  • Sable with a stick and a string

  • Improvised mousetrap

  • Hunting methods and fair chase

  • Tom Miranda: Rugged rams

  • Broadhead test: Samurai 125 grains

  • Bow or gun?

 

Die tweede uitgawe

 

Die tweede uitgawevan Laatlos/Off the Grid is nou elektronies beskikbaar op ons webwerf en almal wat die eerste uitgawe gelees het, het waarskynlik reeds besef dié tydskrif is ‘n andersoortige publikasie. Laatlos be­vorder vrye denke, onafhanlikheid en selfstandigheid en is ver verwyderd van die “gewone” media waaraan mense blootgestel word. Wat word met “vrye denke” bedoel? Jy mag miskien daarvan bewus wees dat daar voortdurende druk op ons is om nie vir ons self te dink nie of om nie onafhanlik te wees nie en dat mense as gevolg hiervan baie beïnvloedbaar is en té maklik die status quo aanvaar.....Lees Meer

Laatlos

WILDLAND

Die November uitgawe

 

Die November uitgawe van Wildland sal nog tot die 16de Nov by Pick n Pay, Spar, CNA, Engen Garages, Exclusive Books, Wildman winkels, Safari&Outdoor en sekere takke van Dis-Chem beskikbaar wees. Op die platteland is dit by verskeie kafees e...n supermarkte te koop en in Namibie en Botswana by Pick n Pay, Spar en CNA. Dit is propvol intressante artikels en lekker lees jagstories. Daar is ook verskeie kompetisies waaraan al ons lesers kan deelneem.

Vir net R25,00 kry jy ware jagplesier!

bottom of page